
The Prison Closed
Ukuvalwa kwentolongo
Die Gevangenis gesluit
The Prison Closed
Roeland Street Prison was closed in April 1977, when the last 214 prisoners, including those awaiting trial, women and some illegal Chinese immigrants, were transferred to Pollsmoor prison. The building was then handed over to the Department of Public Works. The prison was demolished in the 1980s but part of the outer wall and the old main entrance were preserved.
Ukuvalwa kwentolongo
Intolongo yaseRoeland yavalwa kuTshazimpuzi 1977, aza amabanjwa angama-214 okugqibela, abandakanya lawo ayesalinde ukugqwetywa, oomama namaTshayina amabini awayengene ngokungekho mthethweni kweli, atshintshelwa e ePollsmoor. Isakhiwo eso sanikezelwa kwiSebe leMisebenzi yoLuntu. Ngowe-1980 yachithwa le ntolongo kodwa udonga lwayo lwangaphandle kunye necala ekwakungenwa kulo lashiwya alachithwa.
Die Gevangenis gesluit
Die Roelandstraatse Gevangenis is in April 1977 gesluit toe die laaste 214 gevangenes, insluitend verhoorafwagtendes, vroue en ’n paar onwettige Chinese immigrante, na Pollsmoor Gevangenis oorgeplaas is. Die gebou is toe aan die Departement van Openbare Werke oorhandig. Dit is in die 1980’s gesloop, maar deel van die buitemuur en die ou hoofingang het behoue gebly.
A well-known song inspired by the Roeland Street Prison:
c. ROELANDSTRAAT
O hiers ek weer ,
In die roeland straat,
Voor die deur van die magistraat,
Oh alla basie wat het ek gemaak,
Toe kry ek, nege maande bo in die Roelandstraat.
Japie Mei,
En die wind waai in my sy,
Laat staan sulke dinge laat staan,
Laat staan sulke dinge laat staan,
Laat staan sulke dinge laat staan,
Laat staan sulke dinge laat staan.







